Tuesday, December 23, 2008

Close to the real me


Hierdie foto wat Rathla jr. van my geneem het by die drama-aand beskryf my dalk die beste.


ietwat uit fokus
bietjie ver terug in die raampie
effens in die donker
of dalk heeltemal in die duister.
P.S. Ek glimlag darem.

No comments: